OFM OFM by Graan SA se NAMPO Oesdag 2025

OFM by Graan SA se NAMPO Oesdag 2025

OFM is weer eens trots om deel te wees van Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond. Dié landmerkgeleentheid op die Sentraal-Suid-Afrikaanse kalender word van 13 tot 16 Mei 2025 buite Bothaville in die Vrystaat aangebied.
Occasionally Afrikaans South Africa Business · News
117 Episodes
12 – 32

Stuit veediewe met FarmRanger

OFM At Lunch se Pulane Nel-Sekepe gesels met Philip Lötter, hoof van kliëntedienste, by FarmRanger om meer oor hul sateliet halsbande uit te vind.
14 May 2 min

FNB committed to sustainability and empowering grain farmers

OFM At Lunch’s Pulane Nel-Sekepe speaks to FNB’s Bertie Huggett, who leads the agricultural division, focusing on delivering tailored financial solutions to the farming sector. He champions strong relationships between banks and farmers, advocating for collaborative approaches to address industry challenges and provide effective financial products and services.
14 May 6 min

Bridgestone bied slim oplossings – van padoppervlak tot werksplek

OFM Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Willouw Goosen, Besigheidsontwikkelingsbestuurder by Bridgestone, ’n maatskappy wat veel meer is as net ’n buitebandvervaardiger. Met ’n omvattende reeks diensaanbiedinge bied Bridgestone slim oplossings vir elke deel van jou reis – van padoppervlak tot werksplek. Of jy nou op die plaas, die…
14 May 4 min

Besoek Agri-Alert by NAMPO 2025 vir slim plaassekuriteit

Besoek die Agri-Alert-saal by vanjaar se NAMPO Oesdag vir slim plaassekuriteit – van “human detection” tot veemoniteringsbande wat werk buite seinopvangs. Kom kyk vandag 15:00 na produkdemo’s by Stalletjie 13 & 14 en staan ’n kans om ’n SPOTBOT ter waarde van R14 000, asook 20% afslag te wen! Scan…
13 May 6 min

Castrol by NAMPO 2025

Wimpie Pretorius ‘n verkoopsbestuurder by Castrol vertel van hul aanbieding by NAMPO en 'n opwindende kompetisie…
13 May 3 min

Ford serves SA farmers with reliable and versatile solutions

OFM At Lunch’s Pulane Nel Sekepe speaks to Tarryn Knight, General Manager, Marketing, Ford Motor Company of Southern Africa. Ford is back at Nampo! From the workhorse Ranger XL to the award-winning Raptor, there’s a Ranger for everyone. And, Ford’s commercial vehicles are built to support your business. From transporting…
13 May 3 min

Your safety is in good hands with Trellidor

OFM At Lunch’s Pulane Nel-Sekepe speaks to Bronwyn Littley, Marketing Manager of Trellidor about their offers at this year’s NAMPO Harvest Day as well as how Trellidor tailors its products to meet the specific needs of the farming market.
13 May 3 min

NAMPO 2025 is hier!

OFM Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Graan SA HUB dr. Tobias Doyer oor vanjaar se NAMPO Oesdag-aanbieding.
13 May 3 min

Wees jou eie baas met Global Wellness Enterprises

OFM Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Marnitz Marais van Global Wellness Enterprises, die grootste verspeider in Hiperbariese suurstof, osoon en skoonheidstoerusting in Afrika oor ‘n opwindende sakegeleentheid.
13 May 4 min

Kom besoek John Deere by NAMPO 2025!

OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels ons met Stephan Gouws van John Deere oor die sleuteltemas wat John Deere by NAMPO 2025 gaan beklemtoon en hoe dit aansluit by hul langtermynvisie vir die sektor.
13 May 5 min

Corteva Biologicals help jou volhoubaar boer met pasgemaakte oplossings

Drew van Coller, nasionale verkoopsbestuurder van Corteva Biologicals, vertel hoe biologiese oplossings die toekoms van volhoubare boerdery vorm. Vind uit oor die nuutste tegnologieë wat boere help om hul opbrengste te maksimeer, gesonder oeste te kweek en hul grond te beskerm – alles terwyl hulle hul huidige praktyke ondersteun.
12 May 5 min

Brangus vier 40 jaar!

Brangusse is sedert 1965 in Suid-Afrika geteel en is al 40 jaar lank ’n geregistreerde ras. Dié geharde poenskop-vleisbeesras is ’n kombinasie van Angus en Brahman, wat die vleisgehalte, poenskopgeen en uierontwikkeling van die Angus kombineer met die gehardheid, goeie haarkleed, loopvermoë en uitstekende moedereienskappe van die Brahman. OFM Mid-Morning…
12 May 4 min
12 – 32