Nagsê Here

Aand oordenkings saamgestel en aangebied deur Ds. Theunis Coetzee.
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
45 Episodes
20 – 40

Nagsê Here #25

Goeie Naand, Ek bid dat dit goed gaan met jou vanaand. Ons gesels weer oor geloof. Geloof in God is een waarheid maar volharding in geloof, absolute geloof, is iets heeltemal anders. Dink maar aan jou eie lewe, hoe jou geloof getoets, beproef, gelouter en selfs uitgedaag word, elke dag…
27 Jun 2023 3AM 2 min

Nagsê Here #24

Goeie Naand, Ekself het nog nooit onder ‘n vyeboom gesit nie en dink nie. Mens se gedagtes en omstandighede het baie keer ‘n velammende effek op jouself en eie motivering. In Johannes 1, die laaste gedeelte van die hoofstuk, lees ons van die roeping van die apostels, hoofstuk 2 begin…
26 Jun 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #23

Goeie Naand, Het jy al gewonder hoekom mense gemeet word aan sosiale deelname en normes. Jy ken mense wat jyself in groepe sal verdeel. Die stil mens, doen wat gedoen moet word, wanneer dit gedoen moet word, en rus daarna.Die syfer mens, analiseer en kritiseer alles maar het geen mense…
25 Jun 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #22

Goeie Naand, In ‘n wêreld waar ons so baie slegte nuus verneem raak dit moeilik om hoop te bied, want hoop met woorde het ‘n weerklank van “Jy verstaan nie”. Met woorde van hoop kan jy tog iemand anders aanspoor, aanmoedig, waardigheid skep sodat hulle nie doelloos voel nie. Maar…
24 Jun 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #21

Goeie Naand, Elkeen van ons word getoets op baie maniere in die lewe. Miskien voel jy ook vanaand dat jy met vrae sit, vrae wat jy moet beantwoord, dis asof jou lewensreis ‘n eksamen is. Dan gaan jy na Die Here toe, asof Hy deel is van jou krip notas,…
23 Jun 2023 1AM 3 min

Nagsê Here #20

Goeie Naand, Het jy al gewonder waarom jy is, waar jy is? Hoeveel van ons mense het nie kinders of familie oorsee nie, in ‘n ver vreemde land, hoeveel van hulle verlang nie terug nie. Elkeen se wens is “As dit maar anders kon”. Tog pas ons almal aan, soos…
22 Jun 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #19

Goeie Naand, Om totsiens te sê is nie altyd lekker nie. Dink maar aan die kere op lughawens, die terugry of wegry van kinders, kleinkinders, die onsekerheid oor die toekoms. Moses het gesê dat hy te oud is om oorlog te maak. Vir 40 jaar was hy die volk se…
21 Jun 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #18

Goeie Naand, Ek hoop dit gaan goed met jou en jou geliefdes. Daar is soveel gebroke verhoudings, feitlik daagliks verneem ek van vriende wat baklei of kwaad is vir mekaar, mense wat vertrou is en ander in die steek gelaat het of besteel het. Dan praat ons nie eers van…
20 Jun 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #17

Goeie Naand, Ons ken almal die liedjie “Wat ‘n Vriend het ons in Jesus, Hy wat in ons plek wil staan..” Wanneer jy aan die woorde dink dan wonder jy dalk ook aan die vriende wat jy het. Met absolute geloof weet jy dat Jesus altyd was, is en sal…
19 Jun 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #16

Goeie Naand, Hoe bittersoet is die lewe nie? Hoe bitterlekker die ervarings nie? Twee teenoorgesteldes maar so verduidelikend want bitter is nie soet nie en bitter ook nie lekker nie. Maar ons praat van een saak en dit is jou lewe. Jy het beide die teenoorgesteldes al ervaar in jou…
18 Jun 2023 1AM 2 min

Nagsê Here #15

Goeie Naand, Gisteraand het ons van God se almag gelees. Hy het gedoen wat net Hy kon doen en geen afgod nie. Al die profete van Baäl is om die lewe gebring. God het reën gebring soos Hy beloof het. Agab het vir Isebel vertel wat gebeur het en hoe…
17 Jun 2023 1AM 3 min

Nagsê Here #14

Goeie Naand, Die Here het die Baäl profete uitgedaag. Elia het die volk Israel byeen geroep en by hom laat staan. Vir hulle het hy gesê “Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na!”. Hulle…
16 Jun 2023 12PM 3 min

Nagsê Here #13

Goeie Naand, Dit gaan goed, mens voel goed, as alles reg verloop. Jy weet jy gaan die kompetisie of wedstryd wen. Jou tone krul van lekker kry. In 1 Konings 18 lees ons van so ‘n oorwinning. Eers moet ons sê dat Elia gevlug het. Daar was hongersnood en droogte…
15 Jun 2023 12PM 3 min

Nagsê Here #12

Goeie Naand, Daar is dae wat jy net blydskap ervaar. Jou dag begin sommer met sing onder die shower, jy gee nie om dat die voëltjies wegvlieg nie, die troeteldiere buite toe vlug nie, jy lag selfs as die koekie seep uit jou hande gly. Blydskap stimuleer jou, ongeag omstandighede…
14 Jun 2023 12PM 2 min

Nagsê Here #11

Goeie Naand, Wonder jy ook of God jou vergeet het, nie meer aan jou dink nie? Dit voel baie keer in ‘n mens se lewe so wanneer dinge skeef loop of jy swaarkry. God is kwaad vir my en jy dink terug aan hoekom Hy kan wees wetend dat jy…
13 Jun 2023 12PM 2 min

Nagsê Here #10

Goeie Naand, Wat is jy werd? Vergeet nou maar van die mossie antwoord of die lelie in die veld antwoord. Wat is jou waarde wat jy kan toevoeg tot die lewe? Vergeet dan ook maar oor ‘n antwoord van die weduwee met haar laaste sente in die donasie bak. Dit…
12 Jun 2023 12PM 2 min

Nagsê Here #9

Goeie Naand, Ek hoop dit gaan goed met jou, geliefde van Die Heer. Kan jy soos Johannes getuig oor Jesus se koms aarde toe? Hy begin met sy evangelie “IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die…
11 Jun 2023 12PM 2 min

Nagsê Here #8

Goeie Naand, Daar was so ‘n ken mekaar TV program waarin mense ‘n prys kon wen as hulle die meeste vrae reg beantwoord oor die ander persoon. Wie dink jy ken jou regtig? Iemand wat reg gaan antwoord op vrae soos; “Wat laat jou lag, Wat laat jou huil, Wie…
10 Jun 2023 12PM 2 min

Nagsê Here #7

Aand oordenkings saamgestel en aangebied deur Ds. Theunis Coetzee.
8 Jun 2023 12PM 2 min

Nagsê Here #6

Goeie naand, Beleef jy ook sommige dae wat jy net terneergedruk voel. Alles loop skeef, jy wil nie lag nie, jy wil met niemand praat nie, dit voel amper of die lewe in jou tot stilstand gekom het? Kragteloos breuk jy deur die sekondes. Dan lees ons die woorde wat…
7 Jun 2023 12PM 2 min
20 – 40