Kalos

Welkom by Kalos, die podcast wat gesinne bedien deur middel van insiggewende gesprekke oor ouerskap, families, en kinders. In hierdie reeks onderhoude gesels ons met kenners oor ‘n verskeidenheid relevante onderwerpe wat ouers en gesinne in die moderne wêreld aanpak.

Ons missie is om ‘n gemeenskap van ouers te bou deur die deel van kosbare kennis en ervaringe. Kalos bied ‘n ruimte waar ouers kan aanklop om insig te kry oor die uitdagings en vreugdes van die gesinslewe.

Luister na inspirerende gesprekke met kenners op die gebied van ouerskap, gesondheid, opvoeding, en nog baie meer. Ons verken temas van onder meer selfsorg vir ouers, positiewe ouerskap, kinderontwikkeling, en gesinsdinamika.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
No episodes to display.