BoerPot

BoerPot is ’n Agri Podcast waar ons gereeld gesels oor alles wat met landbou en Agripreneurskap te make het.

BoerPot is podcast dedicated to the agricultural sector where we regularly discuss everything related to the business of farming.
Occasionally Afrikaans South Africa Business · Education
62 Episodes
60 – 62

Agri SA Kongres 2019: Patrice Motsepe

Motsepe is ‘n mynmagnaat en biljoener, wat in 2012 benoem is as Suid-Afrika se rykste man met ‘n beraamde rykdom van nagenoeg R12 biljoen. Hy lewer ‘n imromptu maar hoogs inspirerende praatjie, waarvan heelwat in vlot Afrikaans, oor die uitdagings wat hierdie land in die gesig staar. Volgens Motsepe moet…
18 Nov 2019 15 min

Agri SA Kongres 2019: Dan Kriek

Die President van Agri SA, en self ‘n beesboer van die Vrystaat, reflekteer in sy presidentsrede oor die hoë vlakke van onsekerheid huidiglik in die Suid-Afrikaanse gemeenskap en hoe sake soos die beskerming van eiendom en ekonomiese groei aangespreek behoort te word. Volgens Kriek hang die toekoms in ‘n groot…
18 Nov 2019 36 min
60 – 62