
Die Babbelbende
Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord.

