Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig

Loading player...
“Alles het my gelei tot hier waar ek nou sit.” Só gesels Wilha Carstens met Leonie Bezuidenhout van Maroela Media oor sy musiek. Vandag verstaan hy waarom die lewe hom op kronkelpaaie geneem het tot waar hy nou is. “Dit is ʼn reis, en twee jaar na die program is dit nou my tyd om te skyn.”
26 Feb 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min