Selfs gehoorverlies kon nie haar musiekdroom kelder

Loading player...
"As God ʼn doel met jou lewe het, gaan geen struikelblok of persoon jou verhoed om daardie doelwit te bereik nie." Alida het telefonies met Maroela Media gesels oor haar getuienis van hoe haar gehoor wonderbaarlik herstel het. Sy vertel ook meer oor haar jongste musiekvideo wat vir die snit “Nog ʼn kans” gemaak is.
1 Mar 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min