Maroela se landbouportaal skep ’n tuiskomplek vir boere

Loading player...
Boer, Maroela Media se splinternuwe landbouportaal, sal lesers wys dat landbou in Suid-Afrika iets is om op trots te wees. Susan Lombaard, uitvoerende hoof van Maroela Media, en Du Preez de Villiers, Maroela Media se landboujoernalis, het met Esté Meyer Jansen gesels oor dié landbouportaal wat in April op die webwerf bekendgestel is.
7 Apr 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min