Help om 280 boere se kinders op skool te hou

Loading player...
Ds. Deon van der Berg, stigter van Beginet, het Esté Meyer Jansen van Maroela Media vertel van die uitdaging om R4,9 miljoen se skoolgeld in te samel om boere van die droogtegeteisterde Noord-Kaap te help om hul kinders vir die volgende jaar op skool te hou.
14 Apr 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min