50 jaar van diens aan vervolgde Christene

Loading player...
Geopende Deure Suider-Afrika vier op 10 Mei sy 50ste bestaansjaar. Dié sendingsorganisasie werk die afgelope 50 jaar saam met die kerk in Suider-Afrika om vervolgde Christene in talle lande oor die wêreld heen te versterk en te ondersteun. Jan Gouws het van sy hoogtepunte in die jare by die organisasie met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gedeel.
4 May 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min