Vox-kamerkoor bekoor met Paasoratorium

Loading player...
Franco Prinsloo het in die Maroela Media-ateljee kom kuier en gesels oor sy musikale verwerking van ‘Kruis van liefde’ wat deur die Vox-kamerkoor opgevoer word. Bly ingeskakel, want die onderhoud word uitgespeel met ʼn klankgreep uit die Paasoratorium.
15 Jun 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min