Chicken Challenge 2021 vendusie nou oop

Die jaarlikse Chicken Challenge vendusie is oop.
2021 se 29 kunswerk-hoendertjies sal tot 1 Augustus in die Witivier-gallery by Casterbridge uitgestal word.
Daar kan tot 8 Augustus op hulle gebie word. Mense kan dit aanlyn of in persoon by die gallery doen.
Die fondse wat hierdeur ingesamel word sal vanjaar vir die derde keer aan Hands at Work geskenk word.
Alison Blair het meer: