Medies as deel van finanisiele beplanning
--:--
Marius Ferreira, finansiële adviseur, verduidelik hoe jy kan beplan vir jou mediese behoeftes en of die duurste plan altyd die beste plan is. Hy bespreek ook of dit nog steeds nodig is om vir jou eie mediese uitgawes te beplan as jou werk vir jou mediese fonds betaal.