Luister: Maroela Media is op soek na Afrikaans se grootste grap

Loading player...
Susan Lombaard, uitvoerende hoof van Maroela Media, het ʼn draai in die ateljee gemaak om meer te vertel oor die mediahuis se soektog na die Grootste Afrikaanse Grap van Alle Tye. Luister na die onderhoud om uit te vind hoe jou gunsteling- Afrikaanse grappe jou Mauritius toe kan vat.
6 Sep 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min