Finansiële beplanning met betrekking tot mediese fondse
--:--
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik of jy jou mediesefondsplan kan verander as dit nie aan al jou behoeftes voldoen nie, en hoe jy kan bepaal watter plan is die beste vir jou. Hy verduidelik ook hoe jy jou mediese fonds kan bestuur as jou behoeftes verander.