Vermeende dwelmhandelaar naby Barberton aangekeer
--:--
'n 27-jarige verdagte sal vandag in die hof verskyn op klagte van dwelmhandel. Hy is gister deur die Valke gearresteer op die pad tussen Badplaas en Barberton.
Volgens kaptein Dineo Sekgotodi het hulle inligting ontvang van 'n voertuig wat dwelms van Eswatini na Suid-Afrika vervoer het.
Nege sakke dagga met 'n beraamde waarde van R158 000 is gevind.
Hy sal in die Carolina-landdroshof verskyn.