Gebrek aan finansiering vir Suid Afrikanse klein ondernemings
--:--
Christoff Oosthuysen, algemene vennoot van SeedSouth Capital, verduidelik wat die grootste uitdagings is wat entrepreneurs tans in die gesig staar en verduidelik ook waarom dit so belangrik is om klein ondernemings te help bou wat werkloosheid kan verlig. Hy gee ook advies aan entrepreneurs wat tans finansiering soek.