Tyd vir terugploeg met NWK-lojaliteitprogram

Loading player...
Die boerderygemeenskap én die platteland is NWK se trots en daarom gee hulle graag terug. NWK se lojaliteitsprogram is ’n aansporing vir all klante van NWK en ’n manier om dankie te sê vir jarelange lojale ondersteuning. Die doel van die program is om klante te beloon vir hulle volgehoue lojaliteit teenoor NWK en om langtermynverhoudinge te bou.
NWK-klante van geregistreet is, verdien lojaliteitspunte terwyl jy jou handels- en graansake aan NWK toevertrou. Punte word maandeliks op bruto wins van transaksies bereken en jaarliks uitgekeer. Die randwaarde van die punte word ná die finansiële jaar bereken op grond van die NWK Groep se finansiële resultate en deur NWK se direksie goedgekeur.
Enige persoon, instansie of entiteit wat met NWK sake doen, word vir hul lojaliteit beloon. Dit sluit in enige huidige of voornemende aandeelhouer, produsent, entiteit, lid en die publiek of personeel van NWK.
Registrasie deur NWK Online of www.nwklojaliteit.co.za is ’n voorvereiste vir deelname.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het met bemarkingsbestuurder, Jaques de Wet gesels om meer uit te vind.
Vir navrae kontak gerus: NWK Finansiering (gedurende kantoorure) by 018 633 1000 of Jacques de Wet, Bemarkingsbestuurder: by 018 633 1193 of
jdewet@nwk.co.za.
16 Sep 2021 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Breaking down the debate around Mangaung Metro's land use by-law changes

On the OFM Business Hour this evening, Yolinde Loots, chairperson of the Multi-Let Owners Association and a seasoned realtor, weighs in on proposed changes to Mangaung Metropolitan Municipality's land use and student accommodation by-laws. The proposed amendments were, in part, aimed at limiting the number of students per stand, a…
19 Nov 5AM 13 min

Clean energy finance remains a top concern at COP30

The Business Hour team explores development financing challenges for clean energy projects, particularly for the Global South, with Policy Innovation Lab and Stellenbosch University researcher Monique Bennett. Financing for clean energy projects, trade and climate change disinformation are top of the agenda at COP30 in Brazil.
19 Nov 4AM 9 min

Kaapstad se Ilana Steyn aangewys as SACBW se Sakevrou van die Jaar

In hierdie week se Kameropdatering fokus ons op die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue (SACBW), wat onlangs uitsonderlike vroulike leiers van regoor die land vereer het. Kaapstad se Ilana Steyn, besturende direkteur van Company Partners, is aangewys as die Nasionale Sakevrou van die Jaar. Sy gesels met ons oor die betekenis…
6 Nov 11AM 5 min

Plan for life, not surprises with Liberty

Life is unpredictable, but your financial future doesn’t have to be. On the OFM Business Hour today, Liberty’s Dr Fred Philippou shares insights on building a solid financial plan that helps you stay prepared for whatever life brings.
9 Nov 10AM 10 min