Individuele behoeftes met betrekking to persoonlike finansiele beplanning
--:--
Marius Ferreira, finansiële adviseur, verduidelik wat is die verskillende behoeftes waarvoor jy moet beplan en wanneer is die beste tyd om te begin beplan vir jou finansiele toekoms. Hy verduidelik ook hoe beinvoed veranderinge in jou persoonlike en professionele lewe jou behoeftes.