Luister: Janie Bay ‘vinniger as lig’ met jongste uitreiking

Loading player...
Die liedjie spog met ʼn splinternuwe musiekvideo wat pas uitgereik is.
29 Sep 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min