Gas omskakeling n alternatiewe energie opsie vir motoriste

Frank Mac NICOL, Nationale Voorsitter van ARA (Automotive Remanufacturers’ Association), verduidelik hoe kan gas-omskakeling n voordeel wees vir motoriste en ook hoe bekostigbaar is LPG – Liquified Petroleum Gas. Hy bespreek ook of enige werkswinkel n voertuigkan ombou vir gas.