#OwnYourLife: Wanneer kan jy terug keer na normale oefening nadat jy Covid-19 gehad het
--:--
Morne Castelyn, Biokenetikus deel meer aangaande die tekens, waarvoor jy moet versigtig wees en hoe om veilig terug te keer na 'n aktiewe lewe om verdere risiko te verminder.