Gilde, gemeenskap span saam om top-onderwysers te vind

Loading player...
Anlia Archer van Solidariteit se Onderwysgilde het in Maroela Media se ateljee kom kuier om meer te vertel van die gilde se Onderwyser van die Jaar-kompetisie. Archer het met Esté Meyer Jansen oor hierdie kompetisie en die gilde gesels.
11 Oct 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min