Christene in Sirië: Gebed, bystand kan noodtoestand omswaai

Loading player...
Maroela Media het met Vicky Kente van Geopende Deure gesels oor die krag van gebed. Sy het verduidelik dat gebed ʼn werklik verskil vir vervolgde Christene maak in ʼn land soos Sirië en ʼn getuienis hieroor gedeel. Vicky vertel ook hoe jy Christene in Sirië kan ondersteun.
13 Oct 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min