Merweville se 'Karoo Blessings'

--:--
In 2020, mid­de-in die siels­ver­skrom­pe­len­de droog­te en in­per­king, leen t­wee diep ge­lo­wi­ge boer­vroue van Mer­we­vil­le geld by hul­le mans om ’n nou­gat­be­sig­heid oor te koop. Hul­le doop dit Ka­roo B­les­sings. Suzaan Theron en Marian Esterhuizen gesels met Cyril Viljoen.
20 Oct 2021 Afrikaans South Africa Personal Journals · Documentary

Other recent episodes

Kontreikuiers: Sakkie se Arkie

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek met Sakkie Spangenberg oor Upington se gewilde 'Sakkie se Arkie'.
2 Feb 2022 7 min