Kies dié grootste Afrikaanse grap uit die top-10

Loading player...
Kom kyk nou na die top-10‑grappe, lag heerlik saam en stem vir jou gunsteling‑ Afrikaanse Grap van Alle Tye. Eugene Lottering van Maroela Media het in die ateljee kom draai en oor die soektog na die grootste Afrikaanse grap gesels. Kom luister ook saam na ʼn grap wat Johny Klein uit die top-10‑grappe vertel.
8 Nov 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min