Breinprofiel en geldsake: So werk jy met jou geld

Loading player...
Dr. Raché Rutherford is een van die medeskrywers van die boek "Rich Brain, Poor Brain". Sy het die boek saam met, dr. Kobus Neethling en Wouter Snyman aangepak. In die boek wil hulle lesers toerus met praktiese raad oor hoe om jou denke te belyn om vir jou groter finansiële welvaart te besorg. Sy het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe jou denkvoorkeure, of dan jou breinprofiel, jou persoonlike finansiële beginsels beïnvloed.
14 Dec 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min