Oom Boggom se stryd teen kanker: ‘Dit kom sit in jou kop’

Loading player...
Ian de Jager, beter bekend as oom Boggom op Facebook, gesels met Christel Cornelissen van Maroela Media oor sy kankerdiagnose en die trop Boggomjane wat hom deur dié tyd help dra.
14 Jan 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min