Maak sonskerm deel van jou daaglikse roetine

Loading player...
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner oor sonskerm en hoe belangrik dit is om dit by jou daaglikse velsorgroetine in te sluit.
11 Feb 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min