kykNET Buite Expo bied iets vir elke sak en smaak

Loading player...
Marius Opperman, organiseerder van die kykNET Buite Ekspo, het met Maroela Media gesels oor die opwindende en propvol program waarna besoekers kan uitsien.
2 Mar 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min