‘Binnelanders’ se Germandt spog met eie musiek

Loading player...
Mizanne Hattingh van Maroela Media het met Germandt Geldenhuys gesels oor sy eerste oorspronklike enkelsnit. Luister na die liedjie aan die einde van die onderhoud.
3 Mar 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min