Namibië se Sanet Lambrechts tref met popsnit

Loading player...
“Soms voel ʼn mens eensaam tussen ʼn klomp mense omdat hulle jou nie waarlik ken nie, en ander kere staan jy verstom oor wat jy in iemand anders raaksien sonder dat hulle iets sê.”
1 Apr 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min