Terreur en Bevryding: Die ANC/SAKP, die Kommunisme en geweld (1961-1990) - by Leopold Scholtz.

Loading player...
Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik ’n eeu terug begin delf. ’n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die invloed van die kommunisme, asook die ANC/SAKP se optrede in ballingskap, skryf die politieke kommentator en historikus Leopold Scholtz.

In Terreur en bevryding toon hy aan hoe die SAKP reeds in 1928 opdrag van die Kremlin ontvang het om die ANC te infiltreer. Die doel was om mettertyd die partyleiding oor te neem as deel van ’n beoogde revolusie in twee fases: ’n nasionaal demokratiese revolusie – ’n konsep wat steeds deel is van ANC-beleid – gevolg deur ’n Marxisties-Leninistiese “diktatuur van die proletariaat”. Volgens Scholtz sou dit ’n immorele stelsel met beperkte vryheid meebring.

Dit was ook die SAKP wat die dryfveer agter die gewapende stryd was.

Scholtz plaas die kollig op die dodelike kombinasie van erge interne intoleransie en onbekwaamheid binne die ANC/SAKP in ballingskap, die korrupsie deur ’n deel van die leierskorps en die ernstige menseregtevergrype in die ANC se buitelandse kampe. Hy voer aan dat dit wat tans in Suid-Afrika op al drie regeringsvlakke gebeur ’n voortsetting is van ’n kultuur wat al tydens die alliansie se jare in ballingskap gevestig is.
19 Apr 2022 English South Africa Books · Society & Culture

Other recent episodes

It's Complicated by Nivashni Nair Sukdhev (with Arini Vlotman)

This week on Pagecast, host Arini Vlotman sits down with acclaimed local author Nivashni Nair Sukdhev to discuss her new novel, It's Complicated. They talk about second chances, hidden secrets, and the healing power of true love. More about the book: Love. Secrets. Second chances. Nivashni Nair Sukdhev is back…
2 Mar 39 min

101 Remarkable South African Women by Lizette Rabe (with Nancy Richards)

Discover the untold stories of South African women who changed history. In this episode of Pagecast, Nancy Richards sits down with Professor Lizette Rabe to talk about her book, 101 Remarkable South African Women. From ancient trailblazers like the "Eve of the West Coast" to modern icons including Thuli Madonsela,…
23 Feb 28 min

The Distance Within by Nicola Brandt

This episode of Pagecast is brought to you in collaboration with the ARTdacity podcast, just in time for the Investec Art Fair later this month. This week, Jo-Ann Strauss interviews Nicola Brandt about her book, The Distance Within, which features photographs and video stills made over more than a decade…
9 Feb 27 min

The Condiment Book by Claire Dinhut

We have a bonus episode of Pagecast for you today featuring Claire Dinhut (Condiment Claire) and Karen Dudley. This is the perfect conversation ahead of the festive season as the two chat all about condiments, bold new flavours and secrets about how to elevate any dish. More about The Condiment…
15 Dec 2025 46 min