Anina Peens oor uitdagings van verslaggewing in Oekraïne

Loading player...
Haar besoek aan Oekraïne skets ʼn interessante prentjie oor hoe min ʼn mens werklik van ʼn oorlog weet tensy jy persoonlik op die voorste linies is.
22 Apr 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min