#OFMDankieDonderdag - Brendan Peyper

--:--
Sanger Brendan Peyper deel sy ervaring as wildsboer.
28 Apr 2022 Afrikaans South Africa Business · Non-Profit

Other recent episodes

#OFMDankieDonderdag - Dr Stoffel du Toit

Dr Stoffel du Toit, eienaar van die plaas Smousdam buite Hopetown in die Noord-Kaap, sê omdat Suid-Afrika ‘n land is wat van tyd tot tyd droogte ervaar, kan turksvyblare in veevoer omskep word vir beeste en skape in tye van skaarste.
28 Apr 2022 1 min

#OFMDankieDonderdag - Ivon Kordom

Met die jagseisoen om die draai is Ivon Kordom, eienaar van die Fredericksfontein-plaas in Koffiefontein in die Vrystaat, besig om sy plaas vir jagters voor te berei. Hy sê hulle wil graag wildprodukte oorsee uitvoer en dat hulle uitsien na die jagseisoen.
28 Apr 2022 1 min