Luister: Bevoegdheidsertifikate vir vuurwapeneienaars

Loading player...
Ian Cameron verduidelik wat die werklike situasie betreffende vuurwapenlisensies in Suid-Afrika is, en waar dinge in hierdie proses wat veronderstel is om vuurwapenbesit veiliger te maak, dan nou verkeerd loop. Hy gee ook ʼn paar waardevolle wenke oor hoe om die hele proses van bevoegdheidsertifikate en vuurwapenlisensies vir jouself makliker en eenvoudig te maak.
13 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min