Geopende Deure herdenk Vervolgingsondag

Loading player...
Vicky Kente, woordvoerder van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor Vervolgingsondag wat op 12 Junie vanjaar herdenk word. Sy het verduidelik hoe jy by die organisasie se bewusmakingsveldtog betrokke kan raak.
26 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min