Reis veilig met jou vuurwapen

Loading player...
In hierdie laaste aflewering van Maroela Media se gesprekreeks oor vuurwapenveiligheid word daar gekyk hoe vuurwapeneienaars veilig met hul vuurwapens kan reis. Ian Cameron, direkteur van gemeenskapsveiligheid by Action Society SA en stigter van Firearms.co.za, het met Esté Meyer Jansen hieroor gesels.
27 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min