Professor Dané Coetzee: Hoekom ons moet terug na die begin toe gaan vir ons kind

Loading player...
Wêreldbekende navorser en dosent by die Noordwes-Universiteit se Fakulteit Gesondheidswetenskappe en ʼn spesialis in die veld van kinderkinetika en menslike bewegingskunde, Professor Dané Coetzee gesels met Mid-Morning se Yolanda Maartens oor hoekom ons terug na die begin moet gaan om te verseker dat ons kinders se gesondheid nie in die kuberruim verdwyn nie.
8 Aug 2022 8AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min