RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 8 September 2022

Loading player...
Ryk praat oor die jongste Sanlam resultate en die impak wat die mededingingskommissie ondersoek wat tans aan die gang is inhou, asook watter aandele om in te belê asook die verbod op die vervoer van beeste.
8 Sep 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min