Fliekresensie van 'Fall': ‘Dis ʼn oop-oë-nagmerrie’

--:--
"Fall" ontvang ʼn telling van 8/10 vanweë die uitstekende draaiboek, die manier waarop die skrywer jou kop besig hou en ʼn toring so dik soos twee voorarms waarteen hulle uitklim. "Fall" is slegs in rolprentteaters te sien. Het jy genoeg moed?
15 Sep 2022 Afrikaans South Africa Film Reviews · TV Reviews

Other recent episodes