Nuweling-kragopteller laat die rekords spat

Loading player...
Ané Janse van Rensburg het maar net verlede jaar aan kragoptel-kompetisies begin deelneem, en spog reeds met vyf nasionale rekords agter haar naam - waarvan sy op 6 Augstus vier opgestel het.
"Dit het my nogal verbaas, want ek het nie so goed voorberei as wat ek gehoop het nie," sê sy.
Boonop het sy nie regtig 'n afrigter nie. Sy het met Leandri haar raad gedeel aan enigiemand wat daarin belangstel om die sport op te neem.
16 Sep 2022 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Weerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet

Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor wat Suid-Afrikaanse huiseienaars moet weet oor weerlig, kragstuwings, beskerming teen kragstuwings, voldoeningsertifikate en versekering.
21 Oct 4AM 14 min

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min