Eskom’s tariff hike may be last straw for many businesses

--:--
The latest plan by Eskom to apply for a 32% tariff hike that will be implemented on 1 April 2023 is seen as unacceptable by the Northern Cape Chamber of Commerce and Industry (Nocci), as the hike might lead to some businesses closing down. OFM’s Olebogeng Motse chats to the CEO of Nocci, Sharon Steyn about what the chamber thinks of the tariff hike and how will it affect businesses.
20 Sep 2022 10AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Groot veranderinge vir Egskeidingswet in Suid-Afrika

Wysigings gaan gemaak word aan ’n afdeling van die Egskeidingswet in Suid-Afrika nadat die konstitusionele hof dit ongeldig en strydig met die Grondwet verklaar het. Hoe raak dit jou as ’n kleinsake-eienaar of alleeneienaar as jy van jou gade skei? Die prokureur Ilze Strydom van PH Prokureurs en Kayla Barker…
4 Dec 12PM 14 min

NWU Business School

A lot of small businesses in South Africa went through a rough time this year. Factors such as load-shedding, the high prices of fuel, inflation and interest rates – to name but a few, contributed to this. Prof Waldo Kruggel, who represents the NWU Business School, shares a few tips…
27 Nov 11AM 3 min

SARB hou rentekoerse onveranderd

Die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee het besluit om die repokoers onveranderd te hou op 8,25%. Aubrey Larkins, 'n ontleder van Efficient Private Clients, sê aan OFM Sakeuur dat Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, die besluit geneem het ondanks die hoër inflasie. Dit het in Oktober tot 5,9% gestyg teenoor 5,4%…
23 Nov 2PM 4 min

Is dit eties om steenkoolnavorsing in Suid-Afrika te doen?

Beslis, sê prof. Marco le Roux, direkteur van die Sentrum vir Ingenieursonderwys aan die Noordwes-Universiteit. Hy was op OFM Sakeuur om steenkoolnavorsing te bespreek. Reuters het onlangs eksklusief berig dat Suid-Afrika sy bindende doelwitte vir die 2030-koolstofvrystellings ingevolge die Parys-klimaatooreenkoms gaan misloop. Le Roux sê volgens voorspellings sal Suid-Afrika ná…
21 Nov 1PM 4 min

Hoe sal die ouerskapverlof van vier maande verdeel word?

Ouers sal self moet besluit hoe hulle die ouerskapverlof van vier maande gaan verdeel. Dit het onlangs in die hooggeregshof in Johannesburg die groenlig gekry. Ilze Strydom, direkteur van familiereg by PH-prokureurs, het dit breedvoerig bespreek met Kayla Barker op die OFM Sakeuur.
16 Nov 8AM 13 min