Skerp jou vaardighede op met Skryfnet

Loading player...
Maroela Media en Akademia het die hartsprojek van stapel gestuur en fokus op die opleiding, ontwikkeling en skep van skrywers met uitmuntende skryfvaardighede.
5 Oct 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min