Hof beveel Fikile Mbalula om binne 20 dae sy werk te doen

Loading player...
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Intercape skets ‘n prentjie van die taxi- organisasie aanvalle op Intercape busse en hoe gekoördineerd die anvalle is.
6 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min