AgriSA se kongres skop af, maar die president daag nie op nie

Loading player...
Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van AgriSa gesels oor vandag se kongres en die gemoedstoestand van die landbou-sektor.
13 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min