OFM Familie Fokus: Die doel van 'n mammogram en belangrikheid van self ondersoek

Loading player...
Borsondersoeke verbeter die kanse om borskanker vroeg te vind en is dus belangrik. Oktober is Borskankerbewusmakingsmaand en Dr Tharina van Schalkwyk gesles met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens oor die belangrikheid van selfondersoek, die rol van 'n mammogram en hoekom vroeë opsporing van enige veranderinge jou lewe kan red.
19 Oct 2022 2AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min