MTN los Telkom voor die altaar oor derde partye

Loading player...
Jan Meintjies, portefeuljebestuurder by Denker Capital gesels oor wat tussen MTN en Telkom gebeur het en wat hierdie vir Telkom beteken.
19 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min