Maak gereed vir 'n moeder van 'n staking in die staatsdiens

Loading player...
Jannie Oosthuizen, onderhandelaar van die Vereniging vir Staatsamptenare gesels oor of 'n staking die enigste uitweg is en oor watter sektore in die staatsdiens die meeste ontwrig sal word.
24 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min