Nuwe tegnologie laat wetenskaplikes toe om kakkerlakke te beheer

Loading player...
Pieter Geldenhuys is 'n konsultant en is verbonde aan die Londense sakeskool. Hy gesels oor wat die nuwe tegnologie behels en waarvoor hierdie kakkerlakke gebruik sal word.
24 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min